Oor Ons

Wat is Huiswinkels?

Huiswinkels is geskep om dit vir uitstallers maklik en gerieflik maak hulle produkte aanlyn te verkoop. Vir kliënte is dit ook nou makliker as ooit om hulle gunsteling markprodukte aanlyn te bestel. Ons verskaf bloot die markplek waar kopers en verkopers mekaar kan vind. Geen betalings word op Huiswinkels gedoen nie en sal deur die betrokke uitstaller(s) self met die kliënte bespreek word na afloop van die bestelling geplaas is. As jy op Huiswinkels wil uitstal, kontak vir Hetta by hetta@m4events.co.za.

Volg Ons

Scroll to Top