Kry unieke geskenke
Daar is verskeie unieke produkte wat hier verkoop word wat ideale geskenke is!
Plaaslike produkte
Deur produkte op ons markplek te koop, ondersteun jy jou plaaslike gemeenskap.
Ons Produkte
Koop op Huiswinkels
Hoe werk ons?
Huiswinkels is ‘n markplek waar kopers en verkopers mekaar kan vind. Ons hanteer geen betalings of transaksies nie. Nadat jy jou bestelling geplaas het sal die betrokke uitstaller(s) kontak maak met jou in verband met aflewering en betaling.
Die uitstallers lewer af regoor die land!

Kies jou produkte
Blaai deur Huiswinkels en voeg die produkte wat jy wil koop in jou mandjie

Uitstallers sal jou kontak
Huiswinkels hanteer geen betalings of transaksies nie. Nadat jy jou produkte bestel het sal die uitstallers jou kontak oor betaling en aflewering.

Bevestig aflewering
Nadat betaling gemaak is sal die uitstallers jou bestelling verpak en deur koeriers na jou adres to stuur.

Geniet jou produkte
Wanneer jou bestelling arriveer kan jy al jou aankope geniet! Vertel gerus vir jou vriende van jou positiewe ervaring met Huiswinkels!